Adrian Paul

Adrian Paul
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adrian Paul Hewett
Geboorte 29 Mei 1959 (1959-05-29)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adrian Paul (gebore 29 Mei 1959) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Highlander: Endgame (2000), The Heavy (2009), Nine Miles Down (2009), en The Secrets of Emily Blair (2016).


Developed by StudentB